top of page

Wie's bang vir 'DIE GANG'

Jy kon die jaar kom kyk of jy bang is vir 'die gang'. Van HSB se leerders het die onderste gang van die skool versier en het die aand gekyk of hulle die brawe toegangers kon bang maak. Dit was vet pret en almal het dit baie geniet.


Baie dankie aan almal wat die fondsinsameling ondersteun het.




3 views

Recent Posts

See All
bottom of page