top of page
HSB WYNVEILING 2024
Kom geniet 'n heerlike aand saam met ons!
Mel die Storieverteller - DIK DEURMEKAAR
Kliek op die skakel om 'n kaartjie te koop! Vertoning - 12 April 2024 Koste - R200 per persoon Waar - Kerksaal Tyd - 18h30 vir 19h00
Wie's bang vir 'DIE GANG'
Jy kon die jaar kom kyk of jy bang is vir 'die gang'. Van HSB se leerders het die onderste gang van die skool versier en het die aand...
BLIKSKUD - September 2023
Die BD-hokkiespelers het op Vrydag, 15 September, ten spyte van die gure weer baie entoesiasties hul jaarlikse blikskud-fondsinsameling...
LIP SYNC BATTLE 2023 (Onderwysers)
Dis een aand waar onderwysers bietjie laf kan wees. Die onderwysers het hul goed van hul taak gekwyt en het gesorg vir hope vermaak...
Wen met INTERSKOLE 2023
Lootjies slegs aanlyn of by Interskole te koop. R20 per lootjie Koop aanlyn lootjies: https://forms.gle/Qbua3s3KfJiBsHsU6
HSB TROLLEY DASH
BAIE GELUK AAN ONS WENNERS!!! WENNER 1 Janeen Temmers TROLLEY DASH - SPAR Janeen Temmers, onderwyseres by De Heide Primêr, het bewys dat...
HSB BLIKSKUD - R25 000
Hoërskool Bredasdorp se leerders het op 17 Maart 2023 blik geskud om fondse in te samel vir hul 5-a-side Astro projek. Dit was weereens...
Motorfiets OF poegie Projek - R140 000
Baie dankie Honda Tygerberg vir jul donasie van die lootjieboekies wat hul geborg het. Baie dankie aan elke persoon wat 'n bydrae gelewer...
Top Coastal Security - R1 200
Baie dankie Top Coastal Security vir julle donasie.
HSB Gholfdag - R18 000
Die gholfdag was gehou op 20 Augustus 2022, en die dag was met trots geborg deur Rola Ford Bredasdorp en Rola Toyota Bredasdorp. Van die...
ASTRO OPENING - 24 September 2022
Die amptelike opening van die 5-a-side Astro het plaasgevind op 24 September 2022. Hoërskool en Laerskool leerders het meegeding in...
Lip Sync Battle LSB vs HSB 2022 - R9500
Die Lip Sync Battle was hierdie jaar aangebied in die Kerksaal op 31 Augustus 2022. Onderwysers van Laerskool Bredasdorp het gebattle...
HSB Wynveiling - R77 000
Die wynveiling was gehou op 11 Junie 2022, en die aand was met trots geborg deur Overberg Agri. Baie dankie aan alle ander donateurs wat...
Donateurs R1 000 en meer
Baie dankie aan elke persoon wat vir ons 'n donasie gegee het. Dit word opreg waardeer.
Virtuele VOET VAN AFRIKA - R1 000
Ons was bevoorreg om 'n gedeelte van elke inskrywing vir die virtuele Voet van Afrika 2021 te kon kry by Top Events wat dit aangebied het....
Motorfiets OF poegie Projek
Honda Tygerberg het vir ons die maak van die lootjie boekies geborg. Baie dankie Honda Tygerberg vir jul donasie. Kontak hul gerus by:...
Graanprojek: "Lucky Draw" Agrimark
Baie dankie aan Agrimark vir hul donasie van die Stanley Outdoor cooler! Ondersteun hul plaaslik by Agrimark in Bredasdorp
5-a-side Astro vordering...
Volg hier die vordering van ons mini Astro... FASE 1 Dag 1 - Begin om grond te breek - 12 Mei 2022 Dag 2 - 13 Mei 2022 Dag 3 - 16 Mei...
WEN 'n MOTORFIETS OF POEGIE
Baie geluk aan die wenner, Lize-Maré du Preez. Sy het die Honda Elite 125 gekies. Baie dankie aan almal wat die projek ondersteun het!...
bottom of page