top of page

LIP SYNC BATTLE 2023 (Onderwysers)

Dis een aand waar onderwysers bietjie laf kan wees. Die onderwysers het hul goed van hul taak gekwyt en het gesorg vir hope vermaak gedurende die aand.


Die aand was weereens 'n reuse sukses. Baie dankie aan almal wat die aand geondersteun het. Ons hoop om dit weer volgende jaar aan te bied.






2 views

Recent Posts

See All
bottom of page