top of page

BLIKSKUD - September 2023



Die BD-hokkiespelers het op Vrydag, 15 September, ten spyte van die gure weer baie entoesiasties hul jaarlikse blikskud-fondsinsameling in die dorp gehou.

‘n Pragtige bedrag van R11 000 is ingesamel.


Baie dankie vir elke bydrae en die positiewe reaksie van elke motoris wat hul ondersteun het.


Baie dankie ook aan elke hokkiespeler wat die weer trotseer het om geld in te samel.

3 views

Recent Posts

See All
bottom of page