

EN ONS HET BEGIN BOU!!!
Die grond is op Donderdag, 12 Mei 2022 gebreek met die aanvang van die eerste fase van die 5-a-side hokkieprojek wat deur Artificial...

HSB BLIKSKUD - R23 000
Hoërskool Bredasdorp se leerders het op 29 April 2022 weer blik geskud om fondse in te samel vir die 5-a-side Astro projek. Dit was weer...

TURF TILE - FEBRUARIE 2022
Koop jou 'turf tile' en staan 'n kans om hierdie ongelooflike prys te wen wat deur Lizette Basson geskenk is. Go to the home page,...

GRAANPROJEK 2021/2022 - Tonne vir 'TURF'
Ons graanprojek het 'n volle R70 000 ingesamel. Baie dankie aan elke boer wat of 'n ton of 'n donasie geskenk het. Die pryse vir die...

TURF TILE - Desember 2021 / Januarie 2022
Koop jou 'turf tile' en staan 'n kans om hierdie ongelooflike gholfprys te wen. Go to the home page, scroll down to check out and buy...

GRAANPROJEK - STERKTE MET DIE OES!!
Boodskap van Mnr Retief

TURF TILE - NOVEMBER - LUCKY DRAW
Koop 'n 'turf tile' nou in November en staan 'n kans om 'n naweek vir 6 mense by Bergen dam Cottage te wen. Hierdie ongelooflike prys is...

GRAANPROJEK - 'Tonne vir TURF'
Hoërskool Bredasdorp het op 27 September 'n "Tonne vir Turf" graanprojek geloots. Die boere in ons distrik is al hard aan die werk met...

TURF TILE - OKTOBER - LUCKY DRAW
Koop 'n 'turf tile' nou in Oktober en staan 'n kans om twee aande vir 4 mense in 'n luukse woonstel in Franschhoek te wen. Die prys is...

ARTS FOR ASTRO - 13 Oktober 2021
Die Arts for Astro aand was 'n reuse sukses. Ons het R3 000 se donasies ingevorder en twee 'turf tiles' verkoop. Met die R3 000 donasie...

Argus4Astro - R14 250
On 10 October 2021, Mr. Terblanche will be riding the Argus / Cape Town Cycle Tour - (109km) with two of Bredasdorp High School's...

HSB BLIKSKUD - R35 000
Hoërskool Bredasdorp se leerders het op 23 en 24 September 2021 blik geskud om fondse in te samel vir hul 5-a-side Astro projek. Dit was...

TURF TILE - SEPTEMBER - LUCKY DRAW
Kyk na die video om uit te vind wie ons wenner is van September! Baie dankie vir almal se ondersteuning om van ons projek 'n sukses te maak.

SKAAPLOOTJIE PROJEK
Die trekking was gedoen die 10de Augustus 2021. Baie dankie aan almal wat skape geborg het. Die projek was 'n reuse sukses, met 'n totaal...