top of page

GRAANPROJEK 2021/2022 - Tonne vir 'TURF'

Ons graanprojek het 'n volle R60 000 ingesamel.

Baie dankie aan elke boer wat of 'n ton of 'n donasie geskenk het.


Die pryse vir die 'Lucky Draw' is gewen deur:



1. Bialetti Espresso Maker en Koffie Filter - Pieter en Niel Du Toit

2. Stanley Adventure Outdoor Cooler - Anoniem

3. R1 500 Cape Union Mart Voucher - Anoniem

4. Stander Bende Skaapwol Pantoffels - Johannes de Villiers

5. Leatherman - Anoniem








Baie dankie aan die volgende borge vir hul skenkings:

- Bialetti South Africa vir die Espresso Maker, Koffie filter en travelling mugs

- Agrimark vir die Stanley Adventure Outdoor Cooler

- Stander bende in Wellington vir 'n paar Stander Bende Slippers

- Awesome Tools vir die Leatherman













Leani van Lill en Zoë Louw wys hoe ons oefen op die 'turf' wat ons het.



























74 views

Recent Posts

See All
bottom of page