top of page

ARTS FOR ASTRO - 13 Oktober 2021

Die Arts for Astro aand was 'n reuse sukses. Ons het R3 000 se donasies ingevorder en twee 'turf tiles' verkoop. Met die R3 000 donasie kon ons 12 'turf tiles' koop. Baie dankie aan elkeen wat 'n deel bygedra het. Ons waardeer dit opreg. Die deelnemers het die aand ongelooflik baie geniet en dit was vir hul lekker om weer te kon deelneem en te doen waarvan hulle hou. Ons hoop om weer so 'n aand te kan hou iewers in die nabye toekoms.








11 views

Recent Posts

See All
bottom of page