top of page

HSB Wynveiling - R77 000

Die wynveiling was gehou op 11 Junie 2022, en die aand was met trots geborg deur Overberg Agri.

Baie dankie aan alle ander donateurs wat wyn en ander pryse geskenk het.


Van die aand se wins het R77 000 tot die Astro projek gegaan.


Baie dankie aan almal wat die aand bygewoon het en bygedra het tot die reuse sukses van die aand.

















8 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page