Graanprojek: "Lucky Draw" Bialetti

Baie dankie aan Bialetti vir die donasie van 'n" 12 cup Bialetti Moka Express maker" "Bialetti Plunger set'" met twee bekers, asook klomp "Bialetti 400ml porselein bekers.

Hul webtuiste is www.bialetti.co.za

Gaan kyk na nog van hul fantastiese produkte en ondersteun hulle gerus!



12 views

Recent Posts

See All