GRAANPROJEK 2021/2022 - Tonne vir 'TURF'
Ons graanprojek het 'n volle R60 000 ingesamel. Baie dankie aan elke boer wat of 'n ton of 'n donasie geskenk het. Die pryse vir die 'Lucky Draw' is gewen deur: 1. Bialetti Espresso Maker en Koffie Filter - Pieter en Niel Du Toit 2. Stanley Adventure Outdoor Cooler - Anoniem 3. R1 500 Cape Union Mart Voucher - Anoniem 4. Stander Bende Skaapwol Pantoffels - Johannes de Villiers 5. Leatherman - Anoniem Baie dankie aan die volgende borge vir hul skenkings: - Bialetti South