Baie dankie aan almal wat skape geborg het.
Die projek was 'n reuse sukses, met 'n totaal van R124 520 ingesamel.
Dankie aan almal wat die projek ondersteun het.
Baie dankie Honda Tygerberg vir jul donasie van die lootjieboekies wat hul geborg het. Baie dankie aan elke persoon wat 'n bydrae gelewer het deur 'n kaartjie te koop of om 'n kaartjie te verkoop.
D