TURF TILE - OKTOBER - LUCKY DRAW

Koop 'n 'turf tile' nou in Oktober en staan 'n kans om twee aande vir 4 mense in 'n luukse woonstel in Franschhoek te wen.


Die prys is geborg deur Elsabeth Fourie en is geldig tot Oktober 2022.

Baie geluk aan ProVérte Risk Management wat ons Oktober prys gewen het.
Ons is seker hulle sal dit ongelooflik baie geniet.










21 views

Recent Posts

See All