Sep 14, 2021TURF TILE - SEPTEMBER - LUCKY DRAWKyk na die video om uit te vind wie ons wenner is van September! Baie dankie vir almal se ondersteuning om van ons projek 'n sukses te maak.
Kyk na die video om uit te vind wie ons wenner is van September! Baie dankie vir almal se ondersteuning om van ons projek 'n sukses te maak.
Motorfiets OF poegie Projek - R140 000Baie dankie Honda Tygerberg vir jul donasie van die lootjieboekies wat hul geborg het. Baie dankie aan elke persoon wat 'n bydrae gelewer het deur 'n kaartjie te koop of om 'n kaartjie te verkoop. D