top of page

Lip Sync Battle LSB vs HSB 2022 - R9500

Die Lip Sync Battle was hierdie jaar aangebied in die Kerksaal op 31 Augustus 2022.

Onderwysers van Laerskool Bredasdorp het gebattle teen die onderwysers van Hoërskool Bredasdorp. Dit was vet pret, en ons hoop om in 2023 weer so iets te doen.

Baie dankie aan almal wat die aand ondersteun het en dit kom geniet het.


Onderwysers het opgetree in die volgende musiek genre's.

  1. Afrikaans - Juffrou Kuhn vs Juffrou Slabbert

  2. Pop - Juffrou Wilani vs Mnr Snyman

  3. Hip Hop - Juffrou Simone vs Mnr Marlon

  4. 80's - Mnr Patrick vs Juffrou Kriel

  5. Children's Song - Juffrou Terblanche vs Juffrou Olivier

  6. Rock an Roll - Juffrou Human vs Juffrou Lombard

  7. Disco - Juffrou Elsje vs Juffrou van Schalkwyk, Juffrou van der Walt, Mnr Kriel en Mnr van der Vyver

  8. Onderhoof - Mnr Zulch vs Mnr Matthys (Enige genre)

  9. Pop - Juffrou Mieke vs Mnr van Niekerk

  10. Country - Mnr Janco vs Juffrou Schreuder

  11. Punk Rock - Juffrou Tonel van Zyl vs Mnr Diedericks

  12. Hip hop - Mnr John vs Juffrou du Plessis, Juffrou Lombard, Juffrou Kriel en Juffrou Schreuder

  13. Afrikaans - Juffrou Misha van Zyl vs Juffrou Augustyn

  14. Rap - Mnr Rowan vs Juffrou Odendaal en Juffrou Slabbert

  15. Hoof - Mnr Brown vs Mnr Retief (Enige genre)

Gaan kyk gerus die video wat 'n samestelling van die aand se vertoning is op Hoërskool Bredasdorp se facebook blad.
















12 views

Recent Posts

See All
bottom of page