HSB Gholfdag - R18 000

Die gholfdag was gehou op 20 Augustus 2022, en die dag was met trots geborg deur Rola Ford Bredasdorp en Rola Toyota Bredasdorp.


Van die dag se wins het R18 000 tot die Astro projek gegaan.

Baie dankie aan almal wat die dag bygewoon het en bygedra het tot die reuse sukses daarvan.


Ons hoop om almal volgende jaar daar te sien.











7 views

Recent Posts

See All