top of page

HSB BLIKSKUD - R25 000

Hoërskool Bredasdorp se leerders het op 17 Maart 2023 blik geskud om fondse in te samel vir hul 5-a-side Astro projek. Dit was weereens vet pret vir al die leerders wat of 'n blik kon skud, 'n plakkaat kon vashou of selfs net die 'flyers' kon uit deel.



Baie dankie aan elke persoon wat ons blikskud ondersteun het. Ons kon 100 'turftiles' aankoop.


Hier volg 'n paar fotos van die dag:































1 view

Recent Posts

See All

Baie dankie Honda Tygerberg vir jul donasie van die lootjieboekies wat hul geborg het. Baie dankie aan elke persoon wat 'n bydrae gelewer het deur 'n kaartjie te koop of om 'n kaartjie te verkoop. D

bottom of page