top of page

HSB BLIKSKUD - R23 000

Hoërskool Bredasdorp se leerders het op 29 April 2022 weer blik geskud om fondse in te samel vir die 5-a-side Astro projek. Dit was weer groot vermaak vir al die leerders.


Baie dankie aan elke persoon wat ons blikskud ondersteun het. Ons kon met die geld wat ingesamel was 92 'turf tiles' koop.


Gaan kyk ons video op Facebook deur die volgende link te volg:


https://www.facebook.com/100002197829074/videos/540852317758523/























10 views

Recent Posts

See All

Baie dankie Honda Tygerberg vir jul donasie van die lootjieboekies wat hul geborg het. Baie dankie aan elke persoon wat 'n bydrae gelewer het deur 'n kaartjie te koop of om 'n kaartjie te verkoop. D

bottom of page