top of page

EN ONS HET BEGIN BOU!!!

Die grond is op Donderdag, 12 Mei 2022 gebreek met die aanvang van die eerste fase van die 5-a-side hokkieprojek wat deur Artificial Grass Helderberg (AGH), gebou word.






11 views

Recent Posts

See All
bottom of page