Volg hier die vordering van ons mini Astro...
FASE 1
Dag 1 - Begin om grond te breek - 12 Mei 2022





Dag 2 - 13 Mei 2022

Dag 3 - 16 Mei 2022

Dag 4 - 17 Mei 2022

Dag 5 - 18 Mei 2022


Dag 6 - 19 Mei 2022


Dag 7 - 20 Mei 2022

Dag 8 - 23 Mei 2022



Dag 9 - 24 Mei 2022


Dag 10 - 25 Mei 2022

Dag 11 - 26 Mei 2022



Dag 12 - 27 Mei 2022

Dag 13 - 30 Mei 2022

Dag 14 - 31 Mei 2022

Dag 15 - 17
1 - 3 Junie 2022



Dag 18 - 6 Junie 2022


19 Julie 2022
FASE 1 IS KLAAR!!
FASE 2
Fase 2 het begin op 1 Augustus 2022.










Die 'container' met ons Astro turf is hier - 11 Augustus 2022






Die laaste foto is geneem op 22 Augustus 2022
Ons is opgewonde om te weet ons 5-a-side Astro is amper klaar.



05 September 2022
Die weer het ons klein bietjie opgehou om die Astro te voltooi.
Dis nog net die 'shockpad' en die gras wat gelê moet word.

06 September 2022 Shockpad word gelê.

Astro word uitgerol

07 September 2022
Astro dele word vasgeheg.



08 September 2022

Die goalbokse word klaar gemaak.

12 September 2022

14 September 2022

16 September 2022
22 September 2022
DIe Astro is klaar!!!

Ons kort dus nog baie fondse.
Ondersteun asseblief ons fondsinsamelingprojekte of skenk 'n donasie.
Elke bietjie word opreg waardeer.
Baie dankie vir almal wat reeds 'n bydrae tot die projek gelewer het.