ASTRO OPENING - 24 September 2022
Die amptelike opening van die 5-a-side Astro het plaasgevind op 24 September 2022.
Hoërskool en Laerskool leerders het meegeding in verskeie spanne teen mekaar om die opening van die Astro te geniet.
Old Boys en old girls het ook 'n paar wedstryde gespeel asook die onnies teen die ouers. Dit was 'n dag vol opwinding en pret.
Baie dankie aan almal wat die dag bygewoon het, veral ons eregaste, huidige donateurs, hokkie borge en die Astro komitee. Ons sien baie uit daarna om