top of page



Graanprojek: "Lucky Draw" Stander Bende
Baie dankie aan Stander Bende in Wellington vir hul donasie van handgemaakte egte Skaapwol mans pantoffels! Kontak hulle gerus op epos hello@standerbende.co.za of gaan na hul webtuiste www.standerbende.co.za Ondersteun hierdie trots Suid-Afrikaanse Familie besigheid!


Graanprojek: "Lucky Draw" Leatherman- Awesome Tools
Baie dankie aan Awesome Tools vir donasie van 'n Leatherman Skeletool CX peg. Hierdie prys sal goed benut word deur enige boer wat dit gaan wen! Gaan kyk gerus op hul webtuiste www.awesometools.co.za na nog opwindende produkte!


Graanprojek: "Lucky Draw" Bialetti
Baie dankie aan Bialetti vir die donasie van 'n" 12 cup Bialetti Moka Express maker" "Bialetti Plunger set'" met twee bekers, asook klomp "Bialetti 400ml porselein bekers. Hul webtuiste is www.bialetti.co.za Gaan kyk na nog van hul fantastiese produkte en ondersteun hulle gerus!

GRAANPROJEK - 'Tonne vir TURF'
Hoërskool Bredasdorp het op 27 September 'n "Tonne vir Turf" graanprojek geloots. Die boere in ons distrik is al hard aan die werk met oestyd wat op hande is en ons wens hul sterkte toe! Ons vra u as boeregemeenskap om 'n paar ton gars / graan / canola te skenk aan ons skool om so fondse te genereer vir ons 5-a-side Astrobaan. Elke boer wat graan skenk staan 'n kans om baie lekker pryse in die "Lucky Draw" te wen: 'n Leatherman Skeletool CX , Stander Bende egte skaapwol panto


ARTS FOR ASTRO - R3 000
Die Arts for Astro aand was 'n reuse sukses. Ons het R3 000 se donasies ingevorder en twee 'turf tiles' verkoop. Met die R3 000 donasie kon ons 12 'turf tiles' koop.
Baie dankie aan elkeen wat 'n deel bygedra het. Ons waardeer dit opreg.
Die deelnemers het die aand ongelooflik baie geniet en dit was vir hul lekker om weer te kon deelneem en te doen waarvan hulle hou. Ons hoop om weer in 2022 so 'n geleentheid te hou.


KINGS CAMP - R5 000
Kings Camp Private Game Reserve is situated in the Timbavati Private Nature Reserve on the western boundary of the Kruger National Park.

TURF TILE - OKTOBER - LUCKY DRAW
Koop 'n 'turf tile' nou in Oktober en staan 'n kans om twee aande vir 4 mense in 'n luukse woonstel in Franschhoek te wen. Die prys is geborg deur Elsabeth Fourie en is geldig tot Oktober 2022. Baie geluk aan ProVérte Risk Management wat ons Oktober prys gewen het. Ons is seker hulle sal dit ongelooflik baie geniet.


ARTS FOR ASTRO - 13 Oktober 2021
Die Arts for Astro aand was 'n reuse sukses. Ons het R3 000 se donasies ingevorder en twee 'turf tiles' verkoop. Met die R3 000 donasie kon ons 12 'turf tiles' koop.
Baie dankie aan elkeen wat 'n deel bygedra het. Ons waardeer dit opreg.
Die deelnemers het die aand ongelooflik baie geniet en dit was vir hul lekker om weer te kon deelneem en te doen waarvan hulle hou. Ons hoop om weer so 'n aand te kan hou iewers in die nabye toekoms.


Argus4Astro - R14 250
On 10 October 2021, Mr. Terblanche will be riding the Argus / Cape Town Cycle Tour - (109km) with two of Bredasdorp High School's learners, John Dunn and Dian Fourie, These two learners will cycle in their maiden Argus, for the benefit of the school's Astro project. Hul het na afloop van die Argus R12 750 ingesamel vir ons Astro projek. Baie dankie Mr Terblanche, John en Dian, dat jul 109km kon aflê ten bate vir ons projek. Ons waardeer dit ongelooflik baie.
bottom of page