ARGUS 4 ASTRO - R14 250Baie dankie aan almal wat ons fietsryers ondersteun het. JP@Argus4Astro - R4 250 Donasies ontvang van die volgende donateurs: - Fred van...
HSB BLIKSKUD - R35 000 Hoërskool Bredasdorp se leerders het op 23 en 24 September 2021 blik geskud om fondse in te samel vir hul 5-a-side Astro projek. Dit was...
TURF TILE - SEPTEMBER - LUCKY DRAWKyk na die video om uit te vind wie ons wenner is van September! Baie dankie vir almal se ondersteuning om van ons projek 'n sukses te maak.